<?xml version="1.0" encoding="UTF-8"?><song><tempo>57</tempo>
<time_sig>4/4 S121</time_sig>
<lyrics>[B1]
.            E         A  E     B B B
   Inleiding eerste en derde lyn

[V1]
.E
 In die more, in die aand, in die goeie of die kwaad.
.        C#m
 In die somer, in die seer, in die son of stormweer.
.          A                       E   (B)
 Sal ek U loof... vir nou en vir altyd.

[V2]
.         E
 Daar is altyd, nog 'n rede, om te jubel in die Here.
.        C#m
 Kom wat wil in hierdie lewe, sal ek veg met lof gebede.
.           A                       E
 Ek Sal U loof ... vir nou en vir altyd.

[P1]
.  C#m - A                 E   (B B B B)
   Oh-Oh, vir nou en vir altyd.

[C1]
.  E
   Kom loof die Here, buig, bring Hom ere.
.  A                                          E     (B B B B)
   In elke seisoen sal ek roem en juig in my Redder.
.  E
   Sing halleluja, saam met die engele.
.     A                                            E    (B B B)
   U lof sal nou vloei uit my hart vir nou en vir altyd.

[V3]
.        E
 Met 'n Hart vol dank psalms, sal ek dans tot in U arms,
.       C#m
 sou ek saai deur al my trane, sal ek oes met jubel sange
.          A                        E
 Ek Sal U loof ... vir nou en vir altyd.

[P2]
.  C#m - A                 E   (B B B B)
   Oh-Oh, vir nou en vir altyd.

[C2]
.  E
   Kom loof die Here, buig, bring Hom ere.
.      A                                      E     (B B B B)
   In elke seisoen sal ek roem en juig in my Redder.
.  E
   Sing halleluja, saam met die engele.
.     A                                            E
   U lof sal nou vloei uit my hart vir nou en vir altyd.

[P3]
.  C#m - A                  E  (B B B B)
   Oh-Oh, vir nou en vir altyd.
.  C#m - A                  E  (B B B B)
   Oh-Oh, vir nou en vir altyd.

[C3]
.  E
   Kom loof die Here, buig, bring Hom ere.
.      A                                       E    (B B B B)
   In elke seisoen sal ek roem en juig in my Redder.
.  E
   Sing halleluja, saam met die engele.
.     A                                            E
   U lof sal nou vloei uit my hart vir nou en vir altyd.
.     A                                            E
   U lof sal nou vloei uit my hart vir nou en vir altyd.</lyrics>
<title>Vir nou en vir altyd</title>
<key>E</key>
<aka>F Vyf vier ses</aka>
</song>